Huisgenoot

Boere van die Nyl

DIE vroeë Egiptiese beskawing het in ’n woestyngebied floreer danksy die magtige Nylrivier. Die rivier se jaarlikse oorstroming, wat vrugbare slyk agtergelaat het, het gesorg dat kleinboere genoeg kos vir die farao se hele koninkryk kon verbou. Hulle kon onder meer stapelvoedsel soos koring en gort kweek. Die meeste mense op die dorpies was boere. Daar was ook boere in die stede saam met vakmanne, handelaars en ander werkers en hul gesinne.

PLOEG EN SAAI

Die boere in ou Egipte het nie sterk ploeë nodig gehad om die grond om te dolwe nie. Die vrugbare slyk is ná die jaarlikse vloed bo-op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa