ONS AFTREEGELD IS TE MIN; WAT NOU?
May 21, 2021
3 minutes
Deur LETITIA WATSON
MET jul aftrede om die draai besef jy skielik jul neseier is nie na wense nie. Daar sal vinnig plan gemaak moet word …
Jul uitgawes ná aftrede behoort net sowat 75% te wees van dit wat julle voor aftrede bestee. Maar as een van julle se aftreegeld julle albei moet onderhou, is dit raadsaam om sommer dadelik jul leefstyl af te skaal.
Ingrypende gesprekke oor finansies met jou lewensmaat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days