Huisgenoot

’N FORTUIN VIR deur KIM ABRAHAMS VRYHEID

OP HUL troudag 27 jaar gelede het Bill en Melinda Gates ’n eenvoudige geskenk van haar ouers ontvang. Dit was ’n beeldjie van twee voëltjies wat langs mekaar sit en in die verte tuur. Melinda het dit in hul voortuin gesit.

“Ek dink altyd aan hulle,” het Melinda al oor die voëltjies opgemerk, “want ek en Bill is ook so; ons kyk in dieselfde rigting.” Wel, nie meer nie.

Ná meer as ’n kwarteeu se getroude lewe strek Bill en Melinda nou hul vlerke om in afsonderlike rigtings te vlieg.

Hul egskeidingsooreenkoms gaan ’n paar baie groot syfers bevat.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa