OPDOK, OUPA!
May 07, 2021
4 minutes
Saamgestel deur LINDSAY DE FREITAS
NÁ ’N roemryke loopbaan van meer as ses dekades waarin hy met twee Oscars bekroon en vir nog ses benoem is, sou ’n mens dink Robert De Niro kan op 77 agteroor sit en ontspan.
Of as hy wel na ’n rolprentstel terugkeer dit vir ’n droomrol sal wees waarvoor hy eenvoudig nie kan nee sê nie. Pleks daarvan is die veteraanakteur besiger as ooit – en nie omdat hy wil nie, maar omdat hy moet. Hy moet “elke projek aanvaar wat opduik”, sê sy prokureur, Caroline Krauss, wat hom in sy skeisaak verteenwoordig – en dit om vir sy vervreemde vrou, Grace Hightower (66), se voorliefde vir ontwerpersklere en diamante te kan opdok.
Die twee, wie se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days