Huisgenoot

MY NUWE TUISTE NÁ 15 JAAR IN DIE LAAN

WEG is die ligblou uniform waarin 7de Laan-kykers die deli se kok so lank gesien het. En weg is die karakter wie se wel en wee kykers deur al die jare met soveel genot gevolg het.

Pleks daarvan is Jacques Blignaut vandag hier op die stel van ’n splinternuwe SABC3-reeks, netjies uitgevat in ’n wit kraaghemp en swart langbroek soos dit ’n dokter betaam, en hy klim vandag in die vel van iemand heel anders as Vince, die Laan-karakter wat so lank ’n gunsteling onder sepiekykers was.

“Ek het die afgelope paar jare gedink dit is tyd om iets anders te doen. My en het gevoel dat ek iets nuuts moes aanpak,” vertel die akteur, wat gaan vol staan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie