SA Hunter/Jagter

ONTHOU DIE SUURLEMOENTJIE

As daar nou ’n ding is wat ek nie kan kleinkry nie, is dit mense wat foto’s van hulle kos neem en dit dan op Instagram of êrens post.

As dit een of ander eksotiese gereg is, of iemand se eerste maaltyd ná hy uit die tronk vrygelaat is, kan ek dalk verstaan, maar rêrig? ’n Foto van ’n bord pap en wors en ’n halwe skorsie en ’n stukkie pietersielie, sodat die hele wêreld moet weet wat jy eet? Seker maar goed dat ek nie só verveeld is nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter8 min read
Die Windbuks As Leermeester
In die gejaagde, moderne era waarin ons vandag lewe, is daar dikwels nie tyd vir die outydse nie, en, wil ’n mens sommer byvoeg, die regte manier van dinge doen nie. Om ’n holruggeryde cliché te gebruik, ons leef in ’n kits-era. Van kitskoffie, kitsp
SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel

Related Books & Audiobooks