SA Hunter/Jagter

HOE KRY JY JOU BOOG SKIETGEREED? Deel 2

Indien jou boog reg opgestel is, sal jy die kol maklik kan tref, maar die teenkant is dat jy nie akkuraat gaan skiet as jy die opstelwerk verbrou nie. Dit is dus duidelik dat wanneer dit by akkuraatheid kom, die korrekte opstel van die boog die heel belangrikste faktor is.

Let wel: daar is ’n verskil tussen akkuraatheid en presiesheid. Om klein groeperings te skiet is presiesheid, en om in die kol te skiet is akkuraatheid. In hierdie artikel fokus ons meer op presiesheid. Sodra goeie groeperings bereik word, kan ons later kyk na akkuraatheid.

Vir klein groeperings met ’n kragboog is die volgende uiters belangrik (aangesien tradisionele boë heeltemal anders werk, praat ons nie nou daaroor nie):

• Die pyl se styfheid (spine);

• die pylrusverstelling;

• die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter8 min read
Die Windbuks As Leermeester
In die gejaagde, moderne era waarin ons vandag lewe, is daar dikwels nie tyd vir die outydse nie, en, wil ’n mens sommer byvoeg, die regte manier van dinge doen nie. Om ’n holruggeryde cliché te gebruik, ons leef in ’n kits-era. Van kitskoffie, kitsp
SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel

Related Books & Audiobooks