Kuier

Wenke wat werk

WENK GESOEK

Ek wil so graag my huis laat mooi lyk vir Eid, veral ná verlede jaar se vervelige storie.

Het julle dalk oulike wenke?

ANONIEM

ANTWOORD

Maak só jou huis mooi vir Eid:

•Versier jou huis met mooi blomme. Dit skep altyd ’n vrolike atmosfeer.

• Ballonne is ’n móét! As jy kan, kry metallic helium-ballonne in ’n verskeidenheid kleure.

• Hang al jou liggies op, stof ou lampe af en steek al jou kerse aan. Om ekstra oulik te wees, verf eenvoudige ontwerpe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i

Related