Stadige transaksiespoed hou blokkettings terug
Mar 19, 2021
3 minutes
JAN C. GREYLING
Op die mees basiese vlak maak blokkettingtegnologie dit moontlik om ’n gedesentraliseerde, onbetwyfelbare, chronologiese databasis te skep waaraan niemand kan peuter nie, selfs as nie een van die partye wat toegang daartoe het, mekaar vertrou nie.
Teoreties het blokkettingtegnologie verskeie toepassings in die landbou, soos digitale graankontrakte, die bevestiging van die egtheid van stoetvee deur ’n eiesoortige en onveranderbare “brandmerk”, en die naspeurbaarheid van produkte deur dit te koppel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days