MARKTE
Mar 19, 2021
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,2%, of $2,50/t (R37,96/t), tot $219,80/t (R3 337/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 48,5%, of $71,76/t (R1 089,48/t), hoër. Verwagte pryse: April – $212,43/t (R3 225/t), Mei – $208,34/t (R3 163/t), Julie – $195,50/t (R2 968/t), September – $188,65/t (R2 864/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 0,1%, of R3/t, tot R3 277/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 0,2%, of R7/t, tot R3 402/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 11,5%, of
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days