Vrugtebedryf floreer ondanks pandemie
Mar 12, 2021
2 minutes
MARIEKE SNYMAN
FOTO: LUCILLE BOTHA
FOTO: MARIEKE SNYMAN
Covid-19 het aanvanklik groot onsekerheid in die vrugtebedryf veroorsaak, maar sowel verbruikers as die bedryf op produksie- en pakhuisvlak het redelik vinnig by die nuwe omstandighede aangepas. Die situasie het egter bykomende koste meegebring. Logistiek bly ’n probleem en ekonomieë wêreldwyd wat swaar getref is, het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days