Finweek - Afrikaans

Orwelliaans of nie, Amplats se benadering kan lewens red

In wese het die groep, in vennootskap met Suid-Korea se elektroniese reus, Samsung, doelontwerpte fiksheidshorlosies vir sy 54 000 mynwerkers ontwikkel, hoofsaaklik as ’n opsporingsmeganisme om die uitbreek van Covid-19 na te spoor.

ie voormalige uitvoerende hoof van BHP, Marius Kloppers, het op ’n keer opspraak verwek toe hy werknemers van die Australiese was, byvoorbeeld, nie bevorderlik vir die onderneming wat Kloppers – ’n streng vegetariër – wou skep nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr