Wanneer die regering belastings by die agterdeur hef
Mar 12, 2021
2 minutes
Deur Simon Brown
ito Mboweni, minister van finansies, het ’n ordentlike begroting voorgelê. Soos altyd sal die uitvoering daarvan uiteindelik die deurslag gee, veral aangesien party aannames (veral oor toekomstige ekonomiese groei) optimisties lyk. Die goeie nuus is dat die minister die belastingkerf vir persoonlike inkomstebelasting met 5% verhoog het (wat ons effens voor inflasie hou) en aangekondig het dat die inkomstebelastingkoers vir maatskappye vanaf 1 April aanstaande jaar met
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days