Finweek - Afrikaans

Geskoolde buitelanders nodig

daar bestaan nie meer enige twyfel dat Suid-Afrika (SA) se arbeidsmark gebuk gaan onder ’n chroniese tekort aan kritieke vaardighede wat enige vooruitsigte smoor dat ons land tot ’n vinniggroeiende middelinkomste-ekonomie kan ontwikkel nie.

SA is ook die tuiste van waarskynlik die wêreld se militantste arbeidsmag, wat beleggers en kapitaliste altyd bekommer. Net die hardnekkigste kapitalis hou dit hier uit. Die ander vertrek om beter beleggingsopbrengste elders te soek, waar arbeid rustiger en goedkoper is.

Die skaarste aan kritieke vaardighede en ons stakingsbehepte arbeidsmag word dikwels deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related