SA Hunter/Jagter

LAATMIDDAGKEUSES

’NVriend van my nooi ons nou die middag om by hulle te gaan eet. Hy bly op ’n pragplek wat deel uitmaak van ’n groterige bewaringsarea waar al die eienaars se eiendomme, as ’n eenheid, met wildwering toegespan is. Met die aankoms klim ek uit om die swaar toegangshek oop te stoot en merk ek ’n troppie koedoekoeie op wat so 100 meter van myaf naby die draad staan. ’n Mooi koei staan my plankdwars en aankyk. Nadat ek deur die hek gery het en weer uitklim om toe te maak, is sy nog in identies dieselfde posisie en dit sit my gedagtes aan die loop na ’n vorige soortgelyke situasie...

’N KOEDOE IN DIE SKEMER

Dis laatmiddag toe ek hom sien, eintlik té laat, maar ek het al baie ver geloop en hy is mooi. Verstommend, bly hy staan, ek skat net oor die 80 tree, effens skuins

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an

Related Books & Audiobooks