NUTTIG & NUUT
Feb 19, 2021
2 minutes
VIDA BOOYSEN en JOHAN NORVAL
VRAGVERVOER
BUITEBANDE VIR SLEEPWAENS
ie Indiese buitebandvervaardiger BKT het drie nuwe V-flexa-bandgroottes vir landbousleepwaens bekend gestel. Dié straallaagbande, wat oor eienskappe van hoë buigsaamheid (VF-tegnologie) beskik, vergemaklik die vervoer van vragte in landerye. Die nuwe groottes, VF 600/65 R 26.5, VF 650/55 R 26.5 en VF 560/60 R 22.5, is aanvullend tot die huidige beskikbare grootte, naamlik VF 600/55 R 26.5.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days