Landbouweekblad

Heinings maklik herstel met draadspantoestel

PLAASINLIGTING

LIGGING: Bultfontein, Vrystaat

NAAM: Mooiuitsig

GROOTTE: 700 ha EIENAARSKAP: Huurgrond

VERTAKKINGS: Mielies, skape en Brangusstoetery

GRONDTIPE: Sandgrond

KORTOM

■ Mnr. Michris Janse van Rensburg se nuwe draadspantoestel werk beter as vorige toestelle wat hy ontwerp het of sommige wat te koop is.

■ Dit is makliker om die gebreekte draad te las terwyl die vereiste spanning deurgaans behou word.

■ Hy het ook ’n nuwe spuit vir die bestryding van onkruid in groenteaanplantings ontwerp.

Bultfontein se patentkoning, mnr. Michris Janse van Rensburg van die plaas Mooiuitsig, steek nie lyf weg as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh