Landbouweekblad

Aanhouer wen met rekordoes vir sonneblomme

PLAASINLIGTING

LIGGING: Ladybrand, Vrystaat

NAAM: Roodebloem

VERTAKKINGS: Kommersiële Bonsmarakudde, sonneblomme, mielies, tef

GRONDTIPE: Verskeie

GEMIDDELDE REËNVAL: 650 mm per jaar

KORTOM

■ Mnr. Christo Beukman van Ladybrand is die wenner van die sonneblomafdeling in Pioneer se jaarlikse Weeg-en-Wenkompetisie. Hy het 3,499 t/ha met die kultivar 65LP54 behaal.

■ Hy het eers vier jaar gelede heeltyds begin boer en besef hy moet uit die staanspoor ’n strategie vind wat werk.

■ Hy het by grondkundiges gaan kers opsteek en ’n bemestingsprogram begin volg wat in wisselvallige jare goeie resultate oplewer.

Vyf jaar gelede het mnr. Christo Beukman (46) van Ladybrand by ’n kruispad gestaan. Hy moes besluit of hy die korporatiewe wêreld gaan verlaat en sy naweekboerdery voortaan heeltyds uitleef. Boerdery was immers sy eerste liefde en hy wou graag iets nuuts aanpak.

Hy het in daardie stadium vir OVK gewerk as hoofbestuurder van nywerhede.

“My passie is projekte, om iets van die grond af te ontwikkel en dit te maak werk. Maar jy moet darem ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh