Kommissie kyk vir klankie in gemmer- en knoffelpryse
Feb 05, 2021
2 minutes
— CARIEN KRUGER
DIE Mededingingskommissie gaan die styging in winkelpryse vir knoffel en gemmer ondersoek, maar plaaslike boere trek intussen min voordeel uit dié hoë pryse.
Markpryse het volgens inligting van Technofresh die afgelope paar weke weer begin styg nadat dit ook in die winter verlede jaar skerp gestyg het, klaarblyklik omdat verbruikers meen.)
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days