Landbouweekblad

Só maak jy jou familiesaak vooruitstrewend

Die mate waartoe ’n familie by hul onderneming betrokke is, kan vernuwing op ’n unieke wyse aanspoor. Dis natuurlik nie net tot die volgende geslag se voordeel nie, maar ook gunstig vir die breër samelewing – wat ’n sterk aanduiding gee van hoe belangrik familie-ondernemings in enige bedryf is, maar veral die landbou.

“Langtermynvisie – een wat na die volgende horison kyk – is uiters belangrik in ’n familiebesigheid, veral in die landbou- en wynbedryf, waar ’n mens eintlik ’n wingerd plant tot die volgende generasie se voordeel,” vertel dr. Edo

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid

Related