Huisgenoot

SKOONHEID

GRIMEERTRENDS

1 Gedempte vel

Die trend gaan oor vel wat gesond lyk, maar nie te mat of te blink is nie. Die beste manier om die voorkoms te kry is om ’n bietjie van alles te gebruik: ’n tikkie onderlaag, ’n tikkie poeier en ’n tikke blosser of verligter. Die voorkoms is by die Shimada-vrouedragvertoning tydens die Modeweek in Parys opgemerk.

2 Opvallende lippe

Balmain het eenvoud en klassieke rooi lippe by die Modeweek in Parys vertoon. Laat enige voorkoms uitstaan deur dit skoon te hou en een deel met kleur te beklemtoon. Kies die tekstuur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te