Finweek - Afrikaans

SLEGTE (BELEGGING-) BESLUITE IN ’N PANDEMIE

as ’n joernalis wat al ’n toekenning virverbruikersopvoeding gewen en talle artikels geskryf het waarin goeie finansiële benaderings voorgehou word namens die kenners met wie ek gereeld onderhoude voer, kry ek skaam as ek kyk hoe my persoonlike beleggingsportefeulje in 2020 gedurende die Covid-19-tydperk gevaar het.

Ek werk die afgelope twee jaar vir myself, en die druk daarvan om ’n persoonlike portefeulje te bestuur – wat ek bo en behalwe my opbetaalde pensioen van my laaste amptelike werken ’n paar uittreeannuïteite saamgestel het – neem eksponensieel toe wanneerdit jou neseier is en nie net ’n speelding wat uit diskresionêre inkomste bestaan nie.

Ek het ’n handboekoor beleggingsbestuur gekoop en my waardasievaardighede probeer verfyn. Ek het geleer van portefeuljesamestelling, risikobestuur en tegniese ontleding. Partykeer was ek gelukkig: Ek het Aspen op sy laagtepunt gekoop toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related