Finweek - Afrikaans

MEDIESE FONDSE SE STERK RESERWES ONDERSTEUN LAER PREMIEVERHOGINGS

mediese fondse het ’n daling in die aantal en waarde van lede se eise weens die koronaviruspandemie ervaar, wat hoër reserwevlakke tot gevolg gehad het, terwyl Suid-Afrikaners met private versekering weens gesondheidsorginflasie swaar kry.

In antwoord op vrae het Jeremy Yatt, uitvoerende hoof van Fedhealth, gesê die fonds se eise tussen 1 Januarie en 31 Augustus was 24% onder die begroting. Aangesien eise in die eerste drie maande van die jaar hoër as die begroting was, was die totale eise van 1 Januarie tot einde Augustus 14% onder hul begroting.

Bonitas het ’n soortgelyke daling in eise ondervind. “Die huidige Covid-19-pandemie het gelei tot aansienlik laer eise as wat tot dusver vanjaar (en) wat volgens die ledetal verwag is,” het Lee Callakoppen, Bonitas se uitvoerende hoof, in antwoord op vrae gesê.

“Weens die Covid-19-besteding was die totale geprojekteerde eisvlakke vir April tot Julie gemiddeld 22% laer as die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr