PANDEMIE TROUES
Nov 26, 2020
3 minutes
Deur JODY-LYNN TAYLOR
Bydrae: Joy Mphande
KATINKA OOSTHUIZEN
Dié internetster en voormalige Survivor-deelnemer – eens bekend as Katinka die Kat – en haar verloofde, Braam Weyers, sou op 9 Mei in ’n intieme seremonie getrou het, maar weens die inperking was dit nie moontlik nie.
Katinka het toe met die idee vorendag gekom dat sy en Braam vir mekaar ’n brief moet skryf. Hulle sou dit dan aan mekaar voorlees op die dag wat veronderstel was om hul troudag te wees.
Twee maande later het hulle
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days