Huisgenoot

’N STOK IN DIE BIDEN-WIEL?

SY POLITIEKE teenstanders noem hom sinies en geslepe. Onder sy vele onvleiende byname is “Moscow Mitch”, “Darth Vader” en “The Grim Reaper”.

En g’n wonder nie, want as die langs dienende Republikeinse senaatleier pootjie Mitch McConnell (78), van Kentucky, al dekades lank progressiewe beleidsdrome.

Hillary Clinton, Barack Obama, Nancy Pelosi, die aangewese Amerikaanse president, Joe Biden … Al wat ’n prominente Demokraat is, het al McConnellmoleste gehad.

Charismaties is hy allermins, maar strategies is hy – en uitgeslape. Dis kenmerke wat hom die afgelope vier jaar goed te staan gekom het as oudpres. Donald Trump se belangrikste luitenant.

Maar terwyl Trump wilde bewerings oor verkiesingsbedrog twiet, glimlag McConnell breed. Want Kentucky se kiesers het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related