Landbouweekblad

Wieke wen steeds in die Overberg

Dekgewasse het boere aan heelwat wisselbou- en voermoontlikhede bekend gestel, maar daar is nie een resep vir almal nie. Die meeste boere vind hul kombinasie deur plaasproewe en aandag aan hul eie voorkeure.

Lusern en lupiene vaar nie waffers by mnre. Stoffel en Janneman Fourie van die plaas Mierkraal tussen Caledon en Riviersonderend nie, dog wieke is ’n wenner as ’n peulgewas vir weiding, kuilvoer en stikstofbinding.

Hulle het jare gelede met mengsels van wieke en kanola in klein weikampies vir die boerdery se Merino’s begin en gesien die hele boerdery vind baat daarby. het voorheen berig oor die Fouries se welslae met wieke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid
Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Grondherstel Kan Help Om Siektes Te Onderdruk
SEKERE grond het ’n inherente vermoë om wortelsiektes te onderdruk, dog wetenskaplikes kon nog nie vasstel watter grond dit kan vermag of hoe bestuurspraktyke die onderdrukking van siektes kan ondersteun nie. Navorsers aan universiteite in China, Spa