Landbouweekblad

Is SA graanmark weer ’n eenkanaalbemarkingstelsel?

Vanjaar se Nobelprys vir ekonomie is toegeken aan proff. Paul Milgrom en Robert Wilson van Stanford Universiteit in Amerika vir hul werk oor veilingsteorie en die ontwikkeling van nuwe veilingsformate vir goedere en dienste wat moeilik is om op gewone maniere te verkoop.

Veilings is vir jare ’n manier om goedere te verkoop, maar ’n mens moenie alles wat nou geld, gelate aanvaar nie.

Hoewel dr. Matt Robberts in sy verslag oor die JSE-liggingsdifferensiale tot die gevolgtrekking kom dat die stelsel behou moet word, is dit net sy mening en hoef dit nie noodwendig net so aanvaar te word nie. Prof. Johann Strauss en dr. Johan Willemse het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid
Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Grondherstel Kan Help Om Siektes Te Onderdruk
SEKERE grond het ’n inherente vermoë om wortelsiektes te onderdruk, dog wetenskaplikes kon nog nie vasstel watter grond dit kan vermag of hoe bestuurspraktyke die onderdrukking van siektes kan ondersteun nie. Navorsers aan universiteite in China, Spa