Behaal só sukses op termynmark
Apr 03, 2020
3 minutes
DEREK MATHEWS
O m relevant te bly as instrument vir sowel die boer as die graankoper, moet ’n termynmark te alle tye betroubaar wees. In ’n vorige rubriek (“Boustene van ’n funksionele graanmark”, LBW, 13 Desember 2019 of bit.ly/2xV6R Fx) is die kwessie aangeroer.
Wat is die belangrikste faktore wat dit kan verseker?
Wanneer ’n boer sy graan vooruit verkoop en hy met lewering van die oes vind dat die prys aansienlik gedaal het, loop hy die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days