Landbouweekblad

Selfs minister waarsku nou teen skuldstrik

Wil julle vlieg of wil julle vreet? het die uitgesproke mnr. Hendrik Schoeman, destyds minister van vervoer, in die 1980’s in die parlement gesê nadat ’n parlementslid gekla het oor die kos wat hy op ’n vliegtuig gekry het.

Te oordeel na die mediumtermynbegrotingsraamwerk het die ANC-regering besluit dit is belangriker om ’n bankrot lugdiens aan die gang te probeer hou as om geld vir die Land Bank te bewillig om te verseker daar is genoeg produksiekrediet beskikbaar vir die nuwe produksieseisoen en dus voldoende kos.

Die afgelope jaar is reeds sowat R27 miljard aan die SAL toegewys en kenners meen die geld is in die water gegooi.

Die Land Bank is insolvent. Dit beteken dat daar met die begin van die nuwe produksieseisoen in die somerreëngebied ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid
Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Grondherstel Kan Help Om Siektes Te Onderdruk
SEKERE grond het ’n inherente vermoë om wortelsiektes te onderdruk, dog wetenskaplikes kon nog nie vasstel watter grond dit kan vermag of hoe bestuurspraktyke die onderdrukking van siektes kan ondersteun nie. Navorsers aan universiteite in China, Spa