Nobelprys vir Vrede
Oct 23, 2020
3 minutes
Saamgestel deur SUZAAN HALL
DIE wenner van vanjaar se Nobelprys vir Vrede is die Verenigde Nasies (VN) se Wêreldkosprogram. Dié aankondiging is vroeër vandeesmaand gemaak en die prys sal in Desember op ’n plegtigheid oorhandig word.
Die program is as wenner aangewys vir die werk wat hulle doen om honger uit te roei en so vrede te bevorder in plekke waar daar dikwels konflik (bakleiery) is.
“Dis ’n baie belangrike organisasie van die VN,” sê Berit Reiss-Andersen, voorsitter van die Noorse Nobelkomitee. “Die VN speel ’n belangrike rol daarin om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days