Huisgenoot

Wat is die uitgawes as ek my huis wil verkoop?

DIE ekonomiese slagting weens die inperking beteken dat baie mense nie meer hul huisverband kan bekostig nie.

Hulle oorweeg opsies soos om te verkoop en dan ’n goedkoper woonplek te koop of huur. Ander wil weer beleggingseiendomme verhandel omdat hulle die geld nodig het.

Die enigste koste waaraan ons gewoonlik dink, is die eiendomsagent se kommissie en dalk kapitaalwinsbelasting. Maar pasop – daar is ook ander uitgawes wat jou onkant kan betrap. Hier is ses uitgawes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related