Landbouweekblad

Genetika en robotte – só lyk graantoekoms

Dit is moeilik om te voorspel waarheen tegnologie in die landbou op pad is. Die grootste waarde kan lê in die bekendstelling van nuwe tegnologie waarmee weerstandige insekte bestry kan word, asook nuwe onkruiddoderweerstandige kultivars om dié te vervang waar weerstand teen bestaande tegnologie opgebou het.

Só sê mnr. Andrew Bennett, voormalige bestuurder van tegnologie-ontwikkeling by Bayer.

Hy sê die grootste potensiaal vir die bestryding van weerstandigheid is in die aanwending van Crispr ( ), ’n natuurlike beskermingsmeganisme wat in ’n wye verskeidenheid bakterieë voorkom. Ook deel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.