Landbouweekblad

Sterk vrugte-uitvoer: ‘Kry die hawens reg’

Waar altesaam 261 miljoen kartonhouers uitvoervrugte verlede jaar deur die hawens Suid-Afrika se grense verlaat het, sal die hawens waarskynlik teen 2029 sowat 367 miljoen kartonhouers moet kan behartig. Dit is danksy snelle uitbreidings in veral kern- en steenvrugte, sitrus, tafeldruiwe, avokado’s en makadamianeute.

“Die oppervlakte onder dié gewasse het die afgelope dekade met altesaam 47% uitgebrei. Aangesien baie daarvan ’n paar jaar vereis voor dit begin produseer, sal heelwat van die produksie eers in die komende jare duidelik word.

“Ons voorsien egter dat volumes met sowat 33% kan uitbrei oor die volgende tien jaar,” het dr. Tracy Davids, bestuurder van kommoditeitsmarkte en vooruitskatting van die buro vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh