HANEKAM ’N ALTERNATIEWE DIEREVOER?
Sep 25, 2020
2 minutes
– ENGELA DUVENAGE
Plaaslike navorsers reken dat plante wat aan die behoort, oorweeg kan word as ’n goedkoper proteïenbron vir die samestelling van voer vir pluimvee, varke, vis en konyne. Dit is egter belangrik om die regte verwerkingmetodes te oorweeg om nie-voedsame komponente wat ’n invloed op diere se verteringstelsel kan hê, uit die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days