SÓ KAN KOMPARTEMENTE VIR BEESVLEIS WERK
Sep 25, 2020
2 minutes
– JASPER RAATS
FOTO: MYBURGH DU PLESSIS
KOMPARTEMENTALISERING in die rooivleisbedryf is moontlik, maar dit gaan nie maklik wees nie.
Só meen dr. John Grewar, direkteur van die maatskappy jDATA, wat spesialiseer in epidemiologiese data en ondersteuning.
Grewar was ’n spreker tydens die onlangse aanlyn Meat bedryf, suksesvol toegepas kan word in Suid-Afrika.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days