WAARHEEN MET AL DIE WYN?
Sep 25, 2020
2 minutes
— LUCILLE BOTHA
FOTO: AMELIA GENIS
DAAR is waarskynlik ’n surplus van 250 miljoen liter wyn tot 300 miljoen liter wyn in Suid-Afrikaanse kelders.
Verkope van Suid-Afrikaanse wyn op die plaaslike en buitelandse mark het vanjaar reeds met 7,4% gedaal weens die verbod op drankverkope ingevolge inperkingsregulasies. Die wynbedryf begin oor sowat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days