OOR DIE WÊRELD
Sep 25, 2020
2 minutes
VSA
NAOMI OSAKA WEN DERDE GRAND SLAM-TITEL
Die Japannese tennisspeler Naomi Osaka (22) het onlangs haar derde Grand Slam-titel verower toe sy die Amerikaanse Ope in New York gewen het.
Die toernooi was heel anders as enige ander Grand Slam-toernooi in die geskiedenis omdat geen toeskouers weens die covid-19-pandemie by die wedstryde toegelaat is nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days