Huisgenoot

Bouwer Bosch

’n Viering van kulture

ouwer se nuutste enkelsnit, “Liefde Love Uthando”, meng opgewekte musiek met hoopvolle lirieke. En nes die naam verklap, vier dit verskillende tale en kulture om so ’n boodskap van samehorigheid by die luisteraar tuis te bring. “Ek het geweet as jy verskillende kulture gebeur,” sê Bouwer. Dit is veral die lirieke “oral waar ek loop, sien ek hope vol hoop” wat die liedjie se positiewe boodskap vasvang. Nes die boodskap en lirieke, val die liedjie nie in een spesifieke genre nie en bevat dit elemente van verskillende kulture in Suid-Afrika met een doel: om die voete te laat jeuk en Suid-Afrikaners aan die dans te kry. Dié snit is ’n moet vir jou Erfenismaandspeellys.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe