Huisgenoot

TERREUR OP ONS VOORSTOEP?

TOT onlangs was dit vir Suid-Afrikaners ’n toeristeparadys net noord van ons landsgrens – ’n veilige, bekostigbare bestemming vir snorkelduik, visvang en uitspan op die grootliks ongerepte strande.

die noorde van Mosambiek het drasties verander, en deesdae boer dié land om ander redes in die nuus.

Eintlik het ekstremisme al die afgelope paar jaar geleidelik daar kop begin uitsteek, maar dis vanjaar op die spits gedryf – en dit word aangevuur deur die internasionale terreurgroep Islamitiese Staat (Isis).

Nuusberigte vertel van ekstremistiese rebelle wat die plaaslike bevolking terroriseer en nog vegters onder hulle werf; wat dorpies en toeristekampe afbrand, regeringsgeboue beset en Isis-vlae hys. Daar is berig oor 50 jong mense wat op een dag doodgeskiet of onthoof is, glo omdat hulle nie by die ekstremiste wou aansluit nie. In die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related