Rapport

Munisipale oudit-uitkomste toon dat finansiële bestuur in die openbare sektor geprofessionaliseer moet word

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAICA) het met kommer die Ouditeur-Generaal se verslag oor oudituitkomste vir munisipaliteite gelees. Die verslag wat op 1 Julie 2020 uitgereik is, toon dat slegs 8% van alle munisipaliteite skoon oudits vir die 2018/2019 finansiële jaar gehad het, ten spyte van die R1,26 miljard wat aan finansiële bestuurskonsultante spandeer is.

Die verslag toon verder hoe broodnodig interne beheermaatreëls, die regte vaardighede en etiese gedrag is om te verseker dat munisipaliteite hul prioriteite en verantwoordelikhede op ’n doelmatige, doeltreffende en ekonomiese manier kan uitvoer. SAICA beveel aan dat die minimum vaardighede en kwalifikasies wat vir sleutelfinansiële bestuursposte in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko

Related