Erns met vergrype in beroep
Aug 30, 2020
2 minutes
Riana de Lange
FOTO: SAICA
FOTO: ISTOCK
Verlede week het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (Saica) se tugkomitee Anoj Singh, voormalige finansiële hoof van Transnet en Eskom, se lidmaatskap van die instituut beëindig. Dit beteken hy mag nie meer as ’n geoktrooieerde rekenmeester (GR) werk nie.
Saica het hom skuldig bevind aan growwe nalatigheid, oneerlikheid en gebrekkige
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days