‘Liefdadigheid verander nie die stelsel’
Aug 21, 2020
4 minutes
AMELIA GENIS agenis@landbou.com
FOTO’S: AMELIA GENIS
Miljoene mense in Suid-Afrika het nie elke dag genoeg om te eet nie – al produseer die land genoeg kos.
“Ons het voedselsekerheid nodig, nie voedselhulp nie,” het mnr. Andrew Boraine, hoofbeampte van die ekonomiese ontwikkelingsvennootskap in die Wes-Kaap, tydens ’n onlangse webinaar oor die uitwerking van die Covid-19-pandemie op Kaapstad se voedselstelsel gesê.
![landbouza200827_article_042_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/9nxo3gzchs82ipc7/images/fileBT3FXF07.jpg)
Die SA Urban Food & Farming-trust het die “voedseldialoë” in Julie en Augustus aanlyn aangebied. Suid-Afrika se voedselstelsel en hoe dit verander kan word om voedselsekerheid op alle vlakke te verseker, was een van die onderwerpe wat bespreek is.
Boraine is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days