Voedselstelsel: Meer plaaslik, meer demokraties
Jun 12, 2020
2 minutes
AMELIA GENIS agenis@landbou.com
FOTO: AMELIA GENIS
![landbouza200618_article_052_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/5lkorwpwsg7xqf9d/images/fileNOMA43N9.jpg)
Suid-Afrikasevoedselstelsel moet meer demokraties gemaak word, meen akademici en aktiviste wat onlangs aan ’n webinaar van die instituut vir armoede-, grond- en landelike studies (Plaas) deelgeneem het.
Hoewel armoede ’n tergende probleem in Suid-Afrika is en die voedselsekerheid van miljoene huishoudings wankelrig is, het die inperkings om die verspreiding van die koronavirus te vertraag, die omvang
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days