Een gelukkige familie
Aug 21, 2020
2 minutes
Deur LINDSAY DE FREITAS
Chris Pratt se eksvrou, Anna Faris, deel in sy vreugde om weer pa te word.
Die Jurassic World-ster en sy vrou, die skrywer Katherine Schwarzenegger (30), het vroeër vandeesmaand die geboorte van hul dogter, Lyla Maria Schwarzenegger Pratt, aangekondig.
Chris (41) en Anna (43), (7), saam groot.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days