’N PALEIS IN DIE ‘KLEINE’
Aug 21, 2020
3 minutes
Saamgestel deur NICI DE WET
HULLE het al ’n paar blyplekke gehad: ’n knus kothuis digby die Kensingtonpaleis, ’n gerestoureerde huis op die Engelse platteland, ’n luukse reusehuis in Kanada en nog ’n manjifieke woning in die hartjie van Hollywood.
En tog was nie een van dié dakke oor hul kop hul eie nie; dit was óf ’n geskenk van die koningin óf deur ’n superryk vriend aan hulle geleen.
Maar nou kraai Harry en Meghan eindelik koning en koningin op hul eie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days