‘R55 mjd. vloei tot dusver uit land’
Aug 16, 2020
3 minutes
Riana de Lange
FOTO: MIKE HUTCHINGS
![rapport200816_article_014_02_01](https://article-imgs.scribdassets.com/9gs6kfzjpc8270ld/images/file2EKHJDCF.jpg)
Suid-Afrika is die eensklapse uitvloei van miljarde rande ná ons kredietafgradering tot volle rommelstatus vroeër vanjaar gespaar omdat buitelandse beleggers stelselmatig van Suid-Afrikaanse skuld ontslae geraak het.
Maar intussen het buitelanders se deelname aan ons effektemark drama-ties gedaal.
George Herman, beleggingshoof van Citadel, sê buitelandse spelers se deelname in die daaglikse verhandeling van ons effektemark het van tussen 30% en 40% verlede jaar afgeneem tot minder as 10% van die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days