ELLEN SE TOEKOMS LYK ONSEKER
Aug 14, 2020
2 minutes
DIT gons behoorlik oor die toekoms van The Ellen DeGeneres Show ná bewerings dat personeellede swak behandel word. Weens dié bewerings het die program die afgelope maand sy swakste kykertal in 17 jaar gehad. Sal Ellen haar tassies moet pak? En wie sal dan haar plek inneem?
Vroeër vandeesmaand het die kletsprogramaanbieder in ’n verklaring gesê sy het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days