VRIENDELIK SE VOET!
Apr 30, 2020
4 minutes
Saamgestel deur LINDSAY DE FREITAS
AAN die einde van elke episode sê sy vir haar aanhangers dieselfde ding: “Be kind.”
Daardie twee woorde is nou die slagspreuk vir haar sakeryk; dit pryk op allerhande produkte met haar handelsnaam – hoede, wynhouers, kappietops, T-hemde …
Maar dit lyk nie asof Ellen DeGeneres altyd haar eie raad volg nie. Omgekrapte werkers het die afgelope weke vertel die Ellen wat hulle ken, verskil hemelsbreed van die vriendelike vrou wat 4,2 miljoen kykers wêreldwyd in haar geselsprogram vermaak.
Trouens, sy laat glo die nagmerriebaas van The Devil Wears Prada soos ’n dierbare teddiebeertjie lyk.
Stories oor hoe sy haar personeel hanteer, laat die wenkbroue al ’n tydjie lank lig: hoe sy daarop aandring
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days