MENSE EN HUL DINGE
May 22, 2020
4 minutes
Deur LINDSAY DE FREITAS
Is dit jý, Madonna?
DIE 61-jarige popikoon is duidelik tuis in haar eie vel . . . dié dat Madonna onlangs nie geskroom het om haar kaal agterstewe op Instagram te wys nie. Die sangeres, geklee in deursigtige swart onderklere, het by haar foto’s verduidelik sy moet regeneratiewe behandeling ondergaan weens beserings wat sy tydens haar Madame X-toer opgedoen het. Die toer het verlede jaar tot ’n einde gekom.
“Ek gaan eindelik regeneratiewe behandeling vir my vermiste kraakbeen ontvang. Ek sou op en af gespring het van blydskap as ek kon – ná agt maande van pyn. Wens my sterkte toe,”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days