Huisgenoot

Black Is King

AS JY die jongste Disneyfliek, The Lion King, en die musiek daarin geniet het, moet jy nie dié visuele album misloop nie. Hier is ’n paar interessanthede oor die sangeres Beyoncé se “passieprojek”.

Dit is gegrond op die musiek van die klankbaan wat Beyoncé aanmekaargesit het vir verlede jaar se fliek , waarin sy die stem van Nala verskaf. Die klankbaan, wat nou, ’n jaar later, uitgereik is, is van begin tot einde Beyoncé se visie. Sy is daarin te sien, het dit geskryf en is die uitvoerende vervaardiger. Dit vertel die storie van ’n jong Afrika-koning wat op ’n reis van self-ontdekking gaan voor hy die troon bestyg – amper net soos die leeu Simba in die rolprent.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related